



'Dit is heerlik om by 'n gastehuis te kom waar jy so vriendelik ontvang is dat dit voel jy en die eienaars is ou vriende.Dit is die 3de keer dat ons by Henda en Pieter tuisgaan want hulle laat voel jou elke keer spesiaal met al die bederfies wat in die huis neergesit word vir die gaste.' - Elsa Matthasen in Rodepoort, South Africa
Please note prices supplied are published in good faith but are subject to change.
| GPS Co-ordinates for Van Eeden Accommodation : -31.756267, 18.227558 |




